Ella Rumpf

Ella Rumpf
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 Februarie 1995 (1995-02-04)
Nasionaliteit Switsers
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2011–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ella Rumpf (gebore 4 Februarie 1995) is 'n Switserse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente War (2014), Raw (2016), Tiger Girl (2017), en Asphaltgorillas (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy